Calvin Fourie
New member
i will definately let you know man
do you think you could organise one extra kayak asseblief for a mate of mine who might come with otherwise he will be stranded and forced to oewerhengel lol
Die enigste manier om die groot babers te vang met aas is waarskynlik 'n kwessie van hoe groter die aas hoe groter die baber - AS jy op die regte plek is.
Kunsaas is bietjie anders, jy roep die babers en dan moet jy kyk hoe groot hulle is as hulle oppervlak toe kom. Ek het al so vir redelike babers geroep en as ek 'n mooi een sien en vir hom dip dan ZIP gryp die keiln babertjie dit voor hom weg Gebeur so baie.
Dit kos natuurlik baie selfbeheersing. Mens se eerste instink is om AL die babers the wil vang. As jy selektief soek kry jy die grotes - as jy hulle kan uitkry.
Sekere tyd van die jaar is onder die brug ook prima baber water, die babers le en wag vir die baba swaeltjies om uit die nessies te val, ek dink dis die bietjie groter boetie of sussie wat die uitskop werk doen. Dis nogal ongelooflike pret om in die nag daar te vang. Jy weet nie wanneer wat jou gaan tref nie.
Jy dryf tot onder die brug en begin net op dieselfde plek te plons (roep). Jy kan nie die baber sien nie en as hy jou vat gebeur dit nogal skielik, en as jy slaap is daar 'n kans dat jy kan saamgaan. Onthou ook die lyn is kort, die impak is effe anders as 'n lang lyn ;-)
Ek het al op Bloemhof gesien hoe die kormorant in die water duik - en nooit weer opkom nie. Daar's net een groot kolk onder die boom.
Moral of the story - jou loodkop moet so kormorant grootte wees :-D
n dedicated baber trip.gaan jou herinner nader aan die tyd, het op jou website gesien jy hou van organise,
Rather ask for the photo of his hand after the next 5kg one decided to use it as a chew toy.Gav wrote:Gav its a great looking whisker,what the hell, post a proper pic again for us ou ballies with the reading glassesmine is in my profile pic...+-16kg, caught on vaal dam on a carp head![]()
hehe sorry about that, i have attached a slightly bigger pic for youGav wrote:Gav its a great looking whisker,what the hell, post a proper pic again for us ou ballies with the reading glassesmine is in my profile pic...+-16kg, caught on vaal dam on a carp head![]()
kitefisher wrote:Rather ask for the photo of his hand after the next 5kg one decided to use it as a chew toy.Gav wrote:Gav its a great looking whisker,what the hell, post a proper pic again for us ou ballies with the reading glassesmine is in my profile pic...+-16kg, caught on vaal dam on a carp head![]()
Unforunately I have a reputation for losing barbel so no pb yet![]()
Erg onregverdig,Die een hierbo is mooi genoeg,Hier is my vorige PB van 14kg, heti n mooi pic van my nuwe 1 ni - klein ma ten minste gan k september richterveld toe om n nuwe PB te vang
![]()
Gaan jou pa alweer op nog n hengel-uitstappie