.Net skurf is ok, as die bogger jou byt en 'n death roll maak soos 'n krok dan spat die bloed, hy haal dan vleis ook uit. Die kleintjies is ok maar die groteres is nogal agressies 'n sekere tyd van die jaar. Ek het al babers gevang wat hap na hou hand as jy die hoek wil uithaalFanie,eks bang my ''ge-manicure-de'' duime word nog meer skurf.
. Maar ek sal dit met 'n smile, lag lag weer oor doen.