lets see your PB catches

Calvin Fourie

New member
i will definately let you know man :) do you think you could organise one extra kayak asseblief for a mate of mine who might come with otherwise he will be stranded and forced to oewerhengel lol
 
Fanie

Sealiner
Die enigste manier om die groot babers te vang met aas is waarskynlik 'n kwessie van hoe groter die aas hoe groter die baber - AS jy op die regte plek is.

Kunsaas is bietjie anders, jy roep die babers en dan moet jy kyk hoe groot hulle is as hulle oppervlak toe kom. Ek het al so vir redelike babers geroep en as ek 'n mooi een sien en vir hom dip dan ZIP gryp die keiln babertjie dit voor hom weg Gebeur so baie.

Dit kos natuurlik baie selfbeheersing. Mens se eerste instink is om AL die babers the wil vang. As jy selektief soek kry jy die grotes - as jy hulle kan uitkry.

Sekere tyd van die jaar is onder die brug ook prima baber water, die babers le en wag vir die baba swaeltjies om uit die nessies te val, ek dink dis die bietjie groter boetie of sussie wat die uitskop werk doen. Dis nogal ongelooflike pret om in die nag daar te vang. Jy weet nie wanneer wat jou gaan tref nie.

Jy dryf tot onder die brug en begin net op dieselfde plek te plons (roep). Jy kan nie die baber sien nie en as hy jou vat gebeur dit nogal skielik, en as jy slaap is daar 'n kans dat jy kan saamgaan. Onthou ook die lyn is kort, die impak is effe anders as 'n lang lyn ;-)

Ek het al op Bloemhof gesien hoe die kormorant in die water duik - en nooit weer opkom nie. Daar's net een groot kolk onder die boom.

Moral of the story - jou loodkop moet so kormorant grootte wees :-D
 
kitefisher

Sealiner
Fanie wrote:

Klink soos iets wat gedoen moet word hierdie somer, swaeltjies is mos oorsee in die winter,lol.

Reel dit toe man ,ons vat n paar bote,paar ouens wat wil oewerhengel ens ens.:wfishn dedicated baber trip.gaan jou herinner nader aan die tyd, het op jou website gesien jy hou van organise,::S
 
Fanie

Sealiner
Ek BRAND om te gaan, maar ek is tans bootloos. Ek is besig om die plek en ander goeters nodig reg te kry om 'n nuwe boot te bou. Dit dryf my soms van my kop af omdat alles so stadig gaan, ek wou die' winter (nou) al die hulls klaar gemaak het, nou gaan dit eers volgende winter wees :-(

Sit 'n datum op, ek kan by my pel Pine hoor of hy kan gaan, hy is tans tussen werke en gaan dalk waarskynlik verhuis Kaap toe. Om iets uit hom te kry gaan dalk bietjie moeilik wees.

Ek dink nie mens kan Bloemhof sinvol van die oewer af hengel nie.
 
ZorG

Member
kitefisher wrote:
Gav wrote:
mine is in my profile pic...+-16kg, caught on vaal dam on a carp head
Gav its a great looking whisker,what the hell, post a proper pic again for us ou ballies with the reading glasses::S
Rather ask for the photo of his hand after the next 5kg one decided to use it as a chew toy.

Unforunately I have a reputation for losing barbel so no pb yet :(
 
Gav

hehe sorry about that, i have attached a slightly bigger pic for you
 
Attachments

  • untitled3.jpg
    untitled3.jpg
    33.3 KB · Views: 509

Gav

New member
ZorG wrote:
kitefisher wrote:
Gav wrote:
mine is in my profile pic...+-16kg, caught on vaal dam on a carp head
Gav its a great looking whisker,what the hell, post a proper pic again for us ou ballies with the reading glasses::S
Rather ask for the photo of his hand after the next 5kg one decided to use it as a chew toy.

Unforunately I have a reputation for losing barbel so no pb yet :(

geez des you are terrible with barbel! guaranteed to miss a strike!

Must find that pic of my hand after that barbel got hold of it, that one definitely had teeth!
 
Fanie

Sealiner
Ek sien Calvin Fourie en Ignobilis Lunker wil met kayakke Bloemhof aandurf ? Die golwe op die dam kan bietjie lelik raak ok, dis nie 'n joke nie. Ek het a menige skibote daar sien om voeter.

Ek is verbaas dan nie meer ouens seilkrag gebruik om vis te vang nie, en as daar nie wind is nie kan jy seker roei.

As ek so vinnig dink, twee kajakke langs mekaar met twee pype om hulle uitmekaar te hou, 'n trampoline tussen in en 'n klein seiltjie op. Enige iets is beter as om in die wind in te probeer roei, veral as jy so paar km weg is. Dis maklik om te seil, kos niks en jy kom nie dood moeg erens uit nie.

'n Trolling motor op so 'n rig en jy kan lekker om die bome rond ry en hengel, as jy na 'n ander plek toe wil gaan seil jy soontoe. As daar wind is.
 
kitefisher

Sealiner
Thats the way to go Gav:wfish.Nice fish.

For those kayaking enthusiasts out there.(Alles wat is ,was,en alles wat was,is)lol
 
Attachments

  • image004.jpg
    image004.jpg
    30.5 KB · Views: 498

Fanie

Sealiner
Lyk na 'n heerlike kayak daai, die moeilikheid met daai seiltjie is jy gaan net wind af met hom seil.
 
kitefisher

Sealiner
spacer.gif

spacer.gif

Sail Rigs (Overview)
spacer.gif

Spinnaker Sails for Kayaks & Canoes
One of the best outfitting options for any kayak or canoe! Highly refined and field-proven stow-away travel rigs, these are featherweight rigs for minimalist sailors. They are likely to see a lot of action on any paddling trip and should never be left at home. Imagine being pushed silently by the wind as you relax in your seat, troll your favorite lure, watch the shoreline slide by...

Downwind Spinnaker Sail for Kayaks
To minimize heeling, the sail’s symmetric, triangular shape places the center of effort low above the boat. In very strong winds, you can reef the spinnaker to half its size by folding it around the mast. Folded in half, the sail turns into a small airfoil sail for crosswind reaches.

Reaching Spinnaker Sail for Kayaks
Our Reaching Spinnaker features an asymmetric sail area for running, reaching, and beating. The sail, with its leading edge running from tip to base of the mast, functions like a sloop sail allowing you to sail in crosswinds. Since the sheet (control line) is attached to the kayak deck behind the cockpit in a set-and-forget position, the paddler’s hands are free to take photos, fish, snack... For enhanced tracking, an optional Leeboard is available.

Nodeloos om te noem sal ek Bv nie op Bloemhof of Gariep vir n test-run gaan nie.
 
kitefisher

Sealiner
His best on crankbait, All time best to be posted before Christmas,lol Come on Summer.

Attachments

  • DSC00424.JPG
    DSC00424.JPG
    33.7 KB · Views: 490

The Owner

Senior Member
Hier is my vorige PB van 14kg, heti n mooi pic van my nuwe 1 ni - klein ma ten minste gan k september richterveld toe om n nuwe PB te vang

264l0n7.jpg
 
kitefisher

Sealiner
The Owner wrote:
Hier is my vorige PB van 14kg, heti n mooi pic van my nuwe 1 ni - klein ma ten minste gan k september richterveld toe om n nuwe PB te vang

264l0n7.jpg
Erg onregverdig,Die een hierbo is mooi genoeg,::SGaan jou pa alweer op nog n hengel-uitstappie
 
Droomvanger

Senior Member
Ek WENS dit was ek wat gaan. Die seun is net besig om vis te vang - netnoudiedag van Zambia terggekom nou weer oppad Oranjerivier toe. Maar volgende jaar swot hy, en vang ek die vis (lol)!
 
Top