sjoe,
dis baie klein, maar moet nie dat dit jou afskrik nie.
die dm crafts was lank, die bakkies maak hom ook langer.
die ding is, jy gaan hom in lekker water moet toets, daai met n bietjie skommel in. een ding was seker, daai dm crafts kan groot golwe hanteer.
dit maak nie saak of jou projek jou meer geld gaan kos as n nuwe een nie.
om so ding te bou is beter, jy ken die ins en outs ens en die kennis wat daarmee gaan.