Xavier, ek was by al 3 Model Shops in Centurion. Model Mania naby die mall, is meer Heli's, selfde met die een by die golfbaan, en dan is daar High Flyer, which is self explanatory. Hulle almal verkoop net pre-assembled bote, en kry net parte vir die wat hulle verkoop. Het wel n chinese bait boat gesien by die een langs die golfbaan. Ek het gesien Loukie Bait Boats kan reel vir Postage van Items, so definitief die best bet.