alles hang af, hoe jou boot in die water gaan sit, dan moet jy die led so opline dat hulle reguit voorentoe wys anders wys hulle dalk af of op en dan raak dit moeilik om hulle te sien.
in die aand wanneer ek terug gery het, het ek eers so zig zag gery, die leds mooi in lyn gekry, dan loop die boot lekker vinnig terug kant toe.
as jy nie led's op die kante het nie, is jy dan "blind", want van n sekere hoek kan jy nie veel sien nie.
my 1 pel het die probleem met sy LED's... die boot tel mos voor op as hy terug kom, dan kan hy nie sy led's sien nie... myne sal darem nie daai probleem he nie... ek gebruik nog sy gewone carp king ligte, maar hulle trek te veel krag
hulle werk great, vat baie min krag
het ook al n klein flits voorop gehad, dan ry jy reguit merker toe.
net n slep, flits, batterye, boot, receiver ens.
die blou led, was die skerpste wat ons kon kry.
n ander ding, wat is die lengte van die boot van jou waarmee jy nou besig is?
fotos lyk nice.. gaan veseker my boot ook n hele paar leds op sit..
Die flexi tube word in die boot tussen die prop shaft en die motor shaft gesit, dit is nie nodig vir n lang stuk nie dis maar net om die vibrasies yt te haal as jy hom nie 110% kan op square nie.
myne line mooi op as die motor bietjie losser is, maar sodra ek hom vas maak dan raas hy weer, so gaan moet padding ens in sit om die motor op die regte angle te support
my 1 pel het die probleem met sy LED's... die boot tel mos voor op as hy terug kom, dan kan hy nie sy led's sien nie... myne sal darem nie daai probleem he nie... ek gebruik nog sy gewone carp king ligte, maar hulle trek te veel krag