Hi Ek bou n aas boot... Ek het absoluut geen

Barbelman

New member
Unlimited wrote:
hier is n ander pryslys, dink die man is in pretoria iewers...

 

hoe lank dink julle sal n 10w solar panel vat om n 7 amp battery te charge?

 

 

Ek kry nie sy site nie. Het hy n site?
Waar kan ek n 4mm flexy shaft koop? Die 4mm solide shaft wat ek nou gebruik vibreer te veel want ek kry hom seker nie 100% aligned nie. Ek het nie self n boot gebou nie maar sommer n goedkoop 1000mm plastic catamaran gekoop en aangepas om my lyne in te vat. Omdat dit n catamaran is, is daar geen gerol nie. Werk baie goed vir my.

Dit sal baie ure vat. Myne charge maar teen 0.2A. Dis vrek stadig. Dis beter om n kar charger the gebruik sommer by die dam.
 

Pats

New member
Xavierw wrote:
Unlimited wrote:
http://baitboats.weebly.com/pricelist.html

louokie se pryse...

Ek gaan by Loukie n prop moet kry maar is klaar besig met die shaft en as my shaft nie werk nie dan sal ek een by hom kry.

Hiers n eenfoudige skets..
Shaft is stainless, bushes is brass en die tube is aluminium
Hoe lyk dit en wat kan verbetter?
Watse grease gebruik n mens in die binnekant van die aluminium pypie? ^^..

Thanks
 
Top