Ek kry nie sy site nie.
Waar kan ek n 4mm flexy shaft koop? Die 4mm solide shaft wat ek nou gebruik vibreer te veel want ek kry hom seker nie 100% aligned nie. Ek het nie self n boot gebou nie maar sommer n goedkoop 1000mm plastic catamaran gekoop en aangepas om my lyne in te vat. Omdat dit n catamaran is, is daar geen gerol nie. Werk baie goed vir my.
Dit sal baie ure vat. Myne charge maar teen 0.2A. Dis vrek stadig. Dis beter om n kar charger the gebruik sommer by die dam.