Galjoen 2022

SPARRABOS

Sealiner
Pragtige vis wat die oom gevang het.... Daai een is n bul.... Pragtige oos kaap vis
 

Attachments

  • IMG_20220510_175532.jpg
    IMG_20220510_175532.jpg
    39 KB · Views: 667

SPARRABOS

Sealiner
My swaer ook gou 2 vir ons gebraai die naweek.... Naaste wat ek aan n vis Kom... Lol.... Was lekker saam stukkie potbrood
 

Attachments

  • IMG_20220510_175616.jpg
    IMG_20220510_175616.jpg
    30.6 KB · Views: 665

SPARRABOS

Sealiner
Oom gegooi vir gallies tel die mooi beenbek die aas op... Ai te lekker
 

Attachments

  • IMG_20220604_092506.jpg
    IMG_20220604_092506.jpg
    37.1 KB · Views: 491

SPARRABOS

Sealiner
Dewie die 2 mooies gister gekry... Hul gaan kole toe vanaand... Wel done ou yster... Oos kaap visse
 

Attachments

  • IMG-20220617-WA0071.jpg
    IMG-20220617-WA0071.jpg
    69.4 KB · Views: 336

SPARRABOS

Sealiner
Daar in suid kaap by blombos stilbaai gouritz Kanon mosselbaai George sedgefield knysna tot in plett het so ver pragtige spekvet galjoene uitgekom... Hier in oos kaap van tsitsikamma deur tot in Port elizabeth byt vis sommer dik die winter.. ek mis lelik uit... My swaer hulle oor 40 gallies in 3 trips gevang.... En my maats het n Paar bul galjoene en krakers gekry... En winter het nou net begin.... Die manne wys maar so skelm skelm hulle sakke vis... Wil nie alles post nie.... En vis is besonders vet wat uitkom
 

Marthin

Sealiner
Gaan die naweek biekie suidkaap toe, sal kyk of ek een van die perde kan vastrek, en soos altyd maar n stokkie eenkant gooi vir 'n beenbek...
 

SPARRABOS

Sealiner
Galjoene is modder vet daai kant.. Pragtige spek vet kondisie vis uitgekom op blombos... Gouritz....kanon....oesterbanke buffels baai........ Baie mooi beenbekke ook
 
Top