Daar in suid kaap by blombos stilbaai gouritz Kanon mosselbaai George sedgefield knysna tot in plett het so ver pragtige spekvet galjoene uitgekom... Hier in oos kaap van tsitsikamma deur tot in Port elizabeth byt vis sommer dik die winter.. ek mis lelik uit... My swaer hulle oor 40 gallies in 3 trips gevang.... En my maats het n Paar bul galjoene en krakers gekry... En winter het nou net begin.... Die manne wys maar so skelm skelm hulle sakke vis... Wil nie alles post nie.... En vis is besonders vet wat uitkom
Galjoene is modder vet daai kant.. Pragtige spek vet kondisie vis uitgekom op blombos... Gouritz....kanon....oesterbanke buffels baai........ Baie mooi beenbekke ook