Galjoen 2022

Marthin

Sealiner
Sparra daai vettie wat die een lightie gevang het. Nog nooit so vet gallie gesien nie. Hele rug was vol, en bolle vet reg om all die binnegoed.
 

SPARRABOS

Sealiner
Ek AL vet vis gesien... En gewoonlik is suid kaap vis Baie vetter as ons oos kaap vis... Maar manne vir n arme kruppel Kom vis aflaai... Wragtag in 30 jaar nog nie so iets gesien... Visse het bolle en bolle resel spek en vet.... Wetie wat aangaan nie... En visse is so vollop.... En groot visse.... 3kg en 4 kg vis is soos waar 2kg visse voor heen algemeen was.... En die hoeveel heid galjoen is verstommend... Dalk het covid iets met dit te doen.. Lol...ek Sal maar hopenlik volgende jaar join in die fun...
 

Marthin

Sealiner
Ek dink catch and release wat begin toeneem speel n rol. Ek het weer by gouritz saam met die kinders baie baie klein vis gekry, wat ook n goeie teken is vir die toekoms. Almal net onder die 35 cm, van hulle kan dalk al broei die jaar, en meeste van hulle sal al size wees volgende seisoen.
 
Top