Galie seeks working water..mostly created by waves breaking over reefs to loosen food...
That's where I cast...in foam..9/10 the foot of the reef
DJP, ek kom byna nooit in Hermanus nie. Maar dit is tog so naby. Se my, is die lagoon mond oop of toe. Ek wil nog daai kant gaan krewel pomp en die plaat stap. So gooi gooi vir so paar kilometer op en af.
Winter het begin.... Ek Sal so Paar vissies post as my maats en vriende vir my stuur...die old school manne vang darem nog mooi vis... Hulle nou nie daai fancy tackle nie... En gooi maar voor hulle voete... Dis Mos waar galjoen se kind loop... . Visvang kyk is AL wat die winter vir my oorbly....fotos kyk en droom.. Daai koue en reen mis... Daai biere langs die see.... Eerste keer in my lewe wat ek n galjoen seisoen mis... Wetie wat toekoms vir my inhou... Het darem nou van voor af leer loop... Vorder maar swaar.... Kieries en krukke en moonboot.. Lol... Nooit gedink ek Sal daar wees nie... Maar nou ja Sal maar vasberade aan sukkel... Dalk loop ek eendag weer op klippe en klim kranse.... As ek nou nie kan... Het darem n goeie innings gehad...
reg vir die braaiDaar uit tsitsikamma se wereld... 2 Jong manne n mooi beenbek en n galjoen.. Wel gedaan... Hul PA hul mooi geleer