[font=Calibri][size=3]For the guys that could reme

Scrat

Senior Member
Best of luck Johan, will defo be fishing there, especially in work times... LOL!!!!

The times are fine!
 

snyper564

New member
Ah im so excited im so desperate at the moment to find places to fish for bass in the gauteng area. Any idea where the location is? unless i have missed that :)
 

Vern

New member
JohanVC

Har Har. Ek weet jy wag al lank vir smallies. En ek weet jy gaan hulle soos goud oppas!!! ::rm

Baie geluk maater, hoopelik sien jou volgende maand
Groete van (f%#$% koue) Tiksi
 

Jan-Harm

New member
Hello Johan,

Ek is op soek na n graskarp of 2 vir my secret spot.Die gras vat heeltemal oor.Weet jy dalk of daar n gif is wat mens kan gebruik?
 

Johanvc

Sealiner
[color=#006600]Jan-Harm[/color] wrote:
Hello Johan,

Ek is op soek na n graskarp of 2 vir my secret spot.Die gras vat heeltemal oor.Weet jy dalk of daar n gif is wat mens kan gebruik?

Praat met Ryan. Ek en hy het al daar oor gepraat en ek dink hy weet van n plek wat jy sterilised graskarp can kry. Kif is maar baie mooilik. Ek weet van mense wat dit probeer het maar die gras bly trug kom. Jou beste bet sal wees om n graskarp of twee te kry. Hang af van die grote van die dam
 

Johanvc

Sealiner
[color=#006600]Bigmouth[/color] wrote:
Nee wat hou maar die antwoord, dis klaar k@k genoeg dat ek nie kan vis vandag nie

Ek weet wat jy bedoel. Ek sit nou en dink as die plaas al aan die gang was. Het ek nie nou voor my laptop gesit nie. Ek sou seker al n paar smallies op die lyn gehad het

Ek kan nie eers onthou wanneer laas ek gaan vang het nie
 
Top