[font=Calibri][size=3]For the guys that could reme

Johanvc

Sealiner
Monster: wag tot jy sien as ons die damme begin bou. Daar is baie in die pyp lyn. En wag tot jy sien wat se grote vis ons gaan in sit. Selfs ek wil in my broek poe poe toe ek die ja word kry vanoggend. Laat ek dit so stel. Jy sal nie hoef maguga of Mteri toe gaan om groot vis te vang nie
 

Monster

Senior Member
Johan

Was gister by jou maaitjie by Rod en Marine. Sy pryse is awesome maar ek dink die ou het bietjie die plot verloor. Mense se nie ander mense se tackle sleg of se dat hy hou net goed aan wat werk nie.. Het my eerste Bass op 'n chappie gevang maar hy verkoop nie dit nie. Die plek is great maar die geselskap was maar shit   
 

Monster

Senior Member
Goeie Werk Johan

Het jou gese dat ek sal jou hep met die ontwerp ens. Dis soort van wat ons doen. Plus is altyd bereid om te help stock.  
 

Johanvc

Sealiner
[color=#006600]Monster[/color] wrote:
Johan

Was gister by jou maaitjie by Rod en Marine. Sy pryse is awesome maar ek dink die ou het bietjie die plot verloor. Mense se nie ander mense se tackle sleg of se dat hy hou net goed aan wat werk nie.. Het my eerste Bass op 'n chappie gevang maar hy verkoop nie dit nie. Die plek is great maar die geselskap was maar sh!t   

HA HA dis hoe hy is. En die grap is nie alles in sy winkel werk nie. Hy dink dalk so maar is nie so nie
 

gt40

Senior Member
[color=#006600]Jan-Harm[/color] wrote:
Hello Johan,

Ek is op soek na n graskarp of 2 vir my secret spot.Die gras vat heeltemal oor.Weet jy dalk of daar n gif is wat mens kan gebruik?

hi jan harm

 

try outdoorarena{francois} vir die regte gras karpe.omthou skyf vis net met permitte.

francois sal jou help met amount maar kan nou vir jou se jy het n paar rand nodig. 

 
 

Monster

Senior Member
Jip ek kan

As jy 'n Servyior kan kry en 'n Draftsman so R300ph kan betaal. Dit gaan hulle so amper 'n week vat. So dit gaan R15000 vir die rendering uit werk wat jy niks mee kan doen nie. Kan jou help met die uit leg levels en ontwerp
 

Monster

Senior Member
Johan

Dam ontwerp is nie so moeilik nie maar on kan die dam teken en dat die beplanning van die struktuur ens na gaan. Ek behoort jou te kan help om die dam uit te merk en die watervlak uit te merk.
 

bass54

New member
flip this sounds awsome::S

 

hw long till it is open? will there b a membership thing for a year or 6 months? were more less will it b?

 

wenever and were ever i am in cant wait will b super:woohoo
 

Johanvc

Sealiner
I am not going to make this a syndicate thing. You pay when you get there and fish
We hoping to have this open by the middle of the year
It will be in the Benoni Kempton area
 
vc

don't wanna be the stick in the mud or such but have you's gotten applications in for damming up water? very important, massive fines from water affairs if it's not done correctly (approved applications etc)
 
Top