Daai ou oomie...moet so beitjie meer eet...hahaha...hy laat my dink aan daai ou oomie wat in waterworld gespeel het wat die olie lyn moes gecheck het in die skip...hehehehe..
Johan daar is 'n woord wat begin met 'n D wat jy mense noem wat sulke goed vir mense se. Dis nie 'n mooi woord nie. Dis soos om fillet steak voor 'n Zimbabwer te eet.