Dit is wat ek kon kry op die thread.
Wat: Sealine sommer social.
Waar: Krugers buite Oranjeville, Vaaldam. Stuk oewer word afgekamp vir Sealine en elke persoon sal 10 – 15 meter oewer kry. Hekke maak 6 am oop en sluit 6pm.
Co-ords: 27°02ËŠ55ËS, 28°16ËŠ50ËE.
Wanneer Vrydag tot Sondag, 18-20 November 2011.
Koste:
- R70 / staanplek / nag.
- R40 / persoon / dag.
- Voorskoolse kinders is gratis.
- Laerskool kinders is R25 / nag
- Hoërskool kinders deiselfde as volwassenes @ R40 / kind / dag.
Kontak persoon by Krugers: Johan Kruger 082-370-7792 .
As jy oor die staalbrug ry in Oranjeville (oppad Villiers toe),is dit die 2de groot grondpad wat regs uitdraai.
Ry reguit aan met daai grondpad tot hy n draai maak na regs. Jy gaan n bord sien aan die linkerkant wat se "Geen hengel". Dis waar ons ingaan. Dan ry jy nog af met daai pad tot jy n huis kry.