

Ai ai ai! Dinge ook maar baie woes vir my so einde van die jaar en kry nie eers kans om in te log nie wat nog van visvang. Enjoy manne en drink maar 'n koue enetjie op ons arme sotte wat nie daar of "for that matter" langs enige waters kan sit die naweek nie. Wonderlike naweek vir jul. Cheers