Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

CARP1

Sealiner
Timmies,ek wou nou net vir die manne laat weet dat jy daar is.As die oubaas sy tyd vat om oop te sluit,laat weet my gou.

Thanx vir die gasbraai,Brug.
 
CARP1

Sealiner
Naruto,hoor net of hy by die regte ingang is.Hy se die hek is gesluit,en toe het ek actually Oom Johan in die hande gekry.Hy het gese dat hy gou gaan oopmaak.

Verduidelik ook sommer vir die res van ons waar jy afdraai?Ek weet dis verby Biermans op die grondpad,maar waar?
 
gerard10

New member
Dit is wat ek kon kry op die thread.

Wat: Sealine sommer social.
Waar: Krugers buite Oranjeville, Vaaldam. Stuk oewer word afgekamp vir Sealine en elke persoon sal 10 – 15 meter oewer kry. Hekke maak 6 am oop en sluit 6pm.
Co-ords: 27°02ˊ55˝S, 28°16ˊ50˝E.
Wanneer Vrydag tot Sondag, 18-20 November 2011.
Koste:
- R70 / staanplek / nag.
- R40 / persoon / dag.
- Voorskoolse kinders is gratis.
- Laerskool kinders is R25 / nag
- Hoërskool kinders deiselfde as volwassenes @ R40 / kind / dag.
Kontak persoon by Krugers: Johan Kruger  082-370-7792  .

As jy oor die staalbrug ry in Oranjeville (oppad Villiers toe),is dit die 2de groot grondpad wat regs uitdraai.

Ry reguit aan met daai grondpad tot hy n draai maak na regs. Jy gaan n bord sien aan die linkerkant wat se "Geen hengel". Dis waar ons ingaan. Dan ry jy nog af met daai pad tot jy n huis kry.

TimJan

Sealiner
Dag mense ek is hier die kamp is op en die vistokke is in.
Die wind het so n bietjie gaan le maar die wolke het so n bietjie opgekom maar dit is lekker warm.
Hier is n fototjie om julle lekker lus te maak.
Directions: die hek is nie gesluit nie hy hak net uit (Lang storie)?
Ry al die pad todat julle nog n huis kry ry af en volg die pad todat julle ablusie blokke aan die regter kant (Peach kleur) kry draai daar links en julle sal my sien sit.
Sien julle nou nou::slr::
Die selfoon syn is swak hier maar ek sal incheck elke nou en dan as daar vrae is

Later
 
Attachments

  • IMG_0027.JPG
    IMG_0027.JPG
    33.9 KB · Views: 104

Yip daar is baie bome tot die water aan my reger kant en daar is bome agter my maar ek sit reg onder die ablusie blokke.
 
TimJan

Sealiner
Ok mense die hek by die tweede huis is n kombenasie my nommer is ... as julle daar vas sit dan sal ek julle die kombenasie gee.
 
Danievg

New member
Julle manne moet dit geniet.. Dink maar aan my terwyl ek more moet werk. Mag julle almal n veilige en geseende naweek he met sommer tonne pret.

Stywe Lyne

:fishn
 
Top