LMGA!!!!!!! Ek sal vir jou fotos stuur van die vis wat ons vang, dan haak jy hom voor aan jou lyn.........!!! hahahahaSal maar Saterdag aand my stokke setup voor die swembad, vuurtjie aansteek, en genoeg koues drink om my te maak verbeel eks langs die water.......!



