Ek ken daai gevoel tog te goed.Maar ek het 'n plannetjie of 2.Tussen myself en die vrou is daar 4 karp stokke en 2 baber stokke.2 van die karp stokke gaan ou-skool wees.
Soet pitte,custard pappie,en natuurlik wil ek 'n karamel/fluoro broodjie bou.
Nee jis ouens... As jul so praat gaan jul verseker niks vang nie... Haha!!! Dis Vaaldam...die byt altyd! En as hul nie wil byt nie dreig ons hulle met dinamiet!