Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

TimJan

Sealiner
Ok my +1 kan dit nie meer maak nie.

1. Gertus
2. Bruggie
3. Naruto +1
4. Ayoba sover aleen...Saterdag
5. Carp1 + 1
6. JPS (MOONTLIK/DALK)
7. Gerard10
8. Rupertthebear
9. Timjan
10. Wykie + 1
 

CARP1

Sealiner
Moet nou nie begin met verskonings nie,TimJan.Ek hou jou nog steeds by jou woord van die "koue enetjie"....LOL!!!!!
 

TimJan

Sealiner
Kyk daar die een is so n bietjie moeieliker. Maar soos ek my luck ken sal ek julle presies kan se waarop hulle nie byt nie.
 

CARP1

Sealiner
Ek ken daai gevoel tog te goed.Maar ek het 'n plannetjie of 2.Tussen myself en die vrou is daar 4 karp stokke en 2 baber stokke.2 van die karp stokke gaan ou-skool wees.

Soet pitte,custard pappie,en natuurlik wil ek 'n karamel/fluoro broodjie bou.
 

Naruto

Sealiner
Nee jis ouens... As jul so praat gaan jul verseker niks vang nie... Haha!!! Dis Vaaldam...die byt altyd! En as hul nie wil byt nie dreig ons hulle met dinamiet!
 

gerard10

New member
Soos die weer nou lyk gaan een sosial ys koud wees en die ander een sop nat, gelukkig afrika is nie vir sussies nie.:shark
 

TimJan

Sealiner
Yip sover lyk my dit gaan eers sondag reen en miskien n paar druppels op vrydag. Kom ons hou duim vas die wind bly weg.
 
Top