Skuim,ek stem saam met Naruto en Gerard.Dis 'n social,nie 'n liga nie.In elk geval,as jy vir Bruggie se hy mag nie Spuitpoep XXIV saambring nie sal die arme knaap in depressie verval.....;-)
Ek en die vrou sal seker saam ook 6 stokke inhe.Sy WIL 'n snor vang,so ek sal maar die 2 13ft insit vir snor,en dan met my 10's en haar 10's bietjie rondspeel.