Julle manne praat nou diep dinge! hahaha! Brood en plastic en als wat nice en gesond is hahaha!!!
Naruto Sealiner Nov 2, 2011 #221 Julle manne praat nou diep dinge! hahaha! Brood en plastic en als wat nice en gesond is hahaha!!!
B Bruggie Sealiner Nov 8, 2011 #223 manne, die thread is maar stil, sit almal en wag vir die 18de??? Almal is nog in right?
C CARP1 Sealiner Nov 8, 2011 #225 Beslis in.Sal so van more af probeer confirm wie nog almal gaan,en dan so Vrydag se kant met Oom JOhan reel vir die area wat hy vir ons toemaak.
Beslis in.Sal so van more af probeer confirm wie nog almal gaan,en dan so Vrydag se kant met Oom JOhan reel vir die area wat hy vir ons toemaak.
C CARP1 Sealiner Nov 8, 2011 #229 Makie sakie,TimJan.Sover ek weet gaan ek en Gerard al Vrydag middag deur,maar die meeste ouens is eers Saterdag daar.
Makie sakie,TimJan.Sover ek weet gaan ek en Gerard al Vrydag middag deur,maar die meeste ouens is eers Saterdag daar.
G gerard10 New member Nov 8, 2011 #231 Nou net met Rupert the bear gepraat hy is nog reg vir die sosial.
G gerard10 New member Nov 8, 2011 #233 As alles volgens plan gaan ja Rupert sal seker ook Vrydag deur kom.
G gerard10 New member Nov 8, 2011 #235 Onthou net die agter kant van die boom is altyd nat. Ek sien Brakenjan gaan dit nie meer maak nie.
C CARP1 Sealiner Nov 8, 2011 #236 LMGA!!!!!!!! Ek stel slagysters....... Wat is fout met die Brak? Is hy bietjie besig?
Naruto Sealiner Nov 8, 2011 #237 Brakkies het gese hy het baie werk...by die huis en by die werk.... Hoop maar hy kan n plan maak al is dit net vir die dag...
Brakkies het gese hy het baie werk...by die huis en by die werk.... Hoop maar hy kan n plan maak al is dit net vir die dag...
Naruto Sealiner Nov 8, 2011 #238 1. Gertus 2. Bruggie 3. Naruto sover aleen... 4. Ayoba 5. Carp1 + 1 6. JPS (MOONTLIK/DALK) 7. Gerard10 8. Rupertthebear 9. Skuimkop + 1 (MOONTLIK/DALK) 10. Timjan
1. Gertus 2. Bruggie 3. Naruto sover aleen... 4. Ayoba 5. Carp1 + 1 6. JPS (MOONTLIK/DALK) 7. Gerard10 8. Rupertthebear 9. Skuimkop + 1 (MOONTLIK/DALK) 10. Timjan
A AYOBA! Sealiner Nov 8, 2011 #239 1. Gertus 2. Bruggie 3. Naruto sover aleen... 4. Ayoba sover aleen...Saterdag 5. Carp1 + 1 6. JPS (MOONTLIK/DALK) 7. Gerard10 8. Rupertthebear 9. Skuimkop + 1 (MOONTLIK/DALK) 10. Timjan
1. Gertus 2. Bruggie 3. Naruto sover aleen... 4. Ayoba sover aleen...Saterdag 5. Carp1 + 1 6. JPS (MOONTLIK/DALK) 7. Gerard10 8. Rupertthebear 9. Skuimkop + 1 (MOONTLIK/DALK) 10. Timjan
T TimJan Sealiner Nov 10, 2011 #240 Ok ek is sopas deur my baas gese ek het teveel verlof so ek gaan al vrydag oggend deur. 1. Gertus 2. Bruggie 3. Naruto sover aleen... 4. Ayoba sover aleen...Saterdag 5. Carp1 + 1 6. JPS (MOONTLIK/DALK) 7. Gerard10 8. Rupertthebear 9. Skuimkop + 1 (MOONTLIK/DALK) 10. Timjan +1
Ok ek is sopas deur my baas gese ek het teveel verlof so ek gaan al vrydag oggend deur. 1. Gertus 2. Bruggie 3. Naruto sover aleen... 4. Ayoba sover aleen...Saterdag 5. Carp1 + 1 6. JPS (MOONTLIK/DALK) 7. Gerard10 8. Rupertthebear 9. Skuimkop + 1 (MOONTLIK/DALK) 10. Timjan +1