Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

CARP1

Sealiner
Skuim,ek stem saam met Naruto en Gerard.Dis 'n social,nie 'n liga nie.In elk geval,as jy vir Bruggie se hy mag nie Spuitpoep XXIV saambring nie sal die arme knaap in depressie verval.....;-)

Ek en die vrou sal seker saam ook 6 stokke inhe.Sy WIL 'n snor vang,so ek sal maar die 2 13ft insit vir snor,en dan met my 10's en haar 10's bietjie rondspeel.
 

CARP1

Sealiner
Gerard,ek het regtig nog nie so daaraan gedink nie.Hoeveel spasie dink jy het elkeen nodig?Naruto?Skuim? wat is jul opinie?
 

Naruto

Sealiner
Copy die lys weer asb... Ek post van my foon af so dis bietjie moeilik... Dalk moet almal maar net die lys update met hoeveel hengelaars hul gaan wees.
 

CARP1

Sealiner
1. Gertus
2. Bruggie
3. Naruto
4. Ayoba
5. Carp1 + 1
6. JPS (MOONTLIK/DALK)
7. Gerard10
8. Rupertthebear
9. Brakanjan (MOONTLIK/DALK)
10. Skuimkop (MOONTLIK/DALK)
 

TimJan

Sealiner
Ek is daar


1. Gertus
2. Bruggie
3. Naruto
4. Ayoba
5. Carp1 + 1
6. JPS (MOONTLIK/DALK)
7. Gerard10
8. Rupertthebear
9. Brakanjan (MOONTLIK/DALK)
10. Skuimkop (MOONTLIK/DALK)
11. Timjan
 

Naruto

Sealiner
Nou praat ons...

1. Gertus
2. Bruggie
3. Naruto sover aleen...
4. Ayoba
5. Carp1 + 1
6. JPS (MOONTLIK/DALK)
7. Gerard10
8. Rupertthebear
9. Brakanjan (MOONTLIK/DALK)
10. Skuimkop (MOONTLIK/DALK)
11. Timjan
 

gerard10

New member
so met al die mense op die lys kyk ons na so +-160m se over wat ons gaan gebruik. Sal maar 'n fiets vat om vir almal hello te kan se.
 

CARP1

Sealiner
Ek het vroeer hier in die kantoor gesit en kyk....15m is 'n GROOT stuk.Ek is seker dat ek,en my vrou en nog 2 mense gmaklik daar sal kan hengel,so ek stem saam met jou Gerard.Klink 100% Lemonade.
 

Skuimkop

Sealiner
Net in kort om dit makliker te maak vir mense wat die thread nou join en nie deur die hele ding wil lees nie. Copy en past maar dié hieronder soos daar nog name en info bykom.

Wat: Sealine sommer social.
Waar: Krugers buite Oranjeville, Vaaldam. Stuk oewer word afgekamp vir Sealine en elke persoon sal 10 – 15 meter oewer kry. Hekke maak 6 am oop en sluit 6pm.
Co-ords: 27°02ˊ55˝S, 28°16ˊ50˝E.
Wanneer Vrydag tot Sondag, 18-20 November 2011.
Koste:
- R70 / staanplek / nag.
- R40 / persoon / dag.
- Voorskoolse kinders is gratis.
- Laerskool kinders is R25 / nag
- Hoërskool kinders deiselfde as volwassenes @ R40 / kind / dag.
Kontak persoon by Krugers: Johan Kruger 082-370-7792.
Hoekom: Want ons kan en ons gaan.

Mense wat gaan of moontlik gaan:
1. Gertus
2. Bruggie
3. Naruto sover aleen...
4. Ayoba
5. Carp1 + 1
6. JPS (MOONTLIK/DALK)
7. Gerard10
8. Rupertthebear
9. Brakanjan (MOONTLIK/DALK)
10. Skuimkop + 1 (MOONTLIK/DALK)
11. Timjan
 
Top