Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Naruto

Sealiner
Ek gaan maar die lansering van viskoppe lo9s vir Skuimkop haha!!! Darem hoef mens nie n viskop te ver te gooi nie...
 

CARP1

Sealiner
Luister hier,Gerard,ek weet eks nou nie die kleinste,mees vaartbelyntjie outjie in die wereld nie,maar dis nie nodig om my name te noem nie....LMGA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 
 

Naruto

Sealiner
CARP1 wrote:
Luister hier,Gerard,ek weet eks nou nie die kleinste,mees vaartbelyntjie outjie in die wereld nie,maar dis nie nodig om my name te noem nie....LMGA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 
Hahahahaha!!!!!!!!!!!!!!!!!:ssswim:
 

CARP1

Sealiner
Ek noem dit Walvis.....staan eers op die kant vir 30 minute om te kyk of daar enige Japanese Whaling skepe in die omgewing is........
 

Naruto

Sealiner
Gideon, in alle eerlikheid is jy regtig nie so groot nie...

My niggie se laaitie sê eendag vir my as ek by die see is en die walvisse sien my dan sing hul vir my..."we are family"
 

CARP1

Sealiner
1.73 of 1.75 (hang net af of jy my of my paspoort glo) en 'n gesonde 110kg.Dis hoekom ek 'n Toyota ry....vreeslike sterk suspensie.....LOL!!!!!!!
 
Top