Nou het ek ook n copy van wat jy gese het...Buawhahahahahaha!!!!!!My kat val my elke aand aan,my vrou snork en ek ry 120km elke dag werk toe en terug in JHB verkeer.......Dis genoeg opwinding vir my,dankie.....(en as enigiemand dit vir Sam se sal die bloed vloei)....LMGA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
So 'n paar km anderkant Oranjeville,Skuim.Dan het jy omtrent 6km grondpad.
Dis die teenoorgestelde oewer van Tago.
Spot net ek sal bietjie op my maps gaan kyk want al die plekke se name ens ens ken ek maar ek weet nie waar hulle geleë is nie, maar dankie vir die info.Uhmmm.....die teenoorgestelde oewer van Krugers....?????//ROTFLMAO!!!!!!!!!!!!!CARP1 wrote:
So 'n paar km anderkant Oranjeville,Skuim.Dan het jy omtrent 6km grondpad.
Dis die teenoorgestelde oewer van Tago.
Waar is Tago?Spot net ek sal bietjie op my maps gaan kyk want al die plekke se name ens ens ken ek maar ek weet nie waar hulle geleë is nie, maar dankie vir die info.
Skuimkop wrote:Uhmmm.....die teenoorgestelde oewer van Krugers....?????//ROTFLMAO!!!!!!!!!!!!!CARP1 wrote: