Die Siel van Sasol like die keuse van die plek kwaai, Krugers loop soos stroop
My dagboek is ook heeltemal leeg, ek sal my naam dalk opsit soos die tyd nader kom, wil kyk of die oubaas dalk dit ook kan maak-("JakkieLouw" op Sealine). Hy le in Pretoria oos Hospitaal met 'n splinternuwe plaat en skroewe in die been.
Crap manne.. ek sien ek het proewwe daai naweek.. .. maar.. dit beteken.. ek kan mos net soontoe ry na die tyd.. en kom se howzit.. wie gaan vir my voerplek maak ;-)