Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Skuimkop

Sealiner
My Die Hoek trippie het gister aand finaal 'n stadige en pynvolle dood gesterf agv my bakkie wat 'n helse mis het na ons die engin terug gesit het omdat hy bearings geslaan maar ek MOET nog die jaar daar uitkom en in my opinie is Oktober die beste tyd van die jaar vir groot vet babers. So ek oorweeg nog of ek daai naweek Die hoek toe gaan. Maar as die finansies gaan knyp wat dit heel waarskynlik gaan doen join ek julle verseker.

Is daar Monster babers wat al uitgekom het daar by Krugers want dit gaan ook groot verskil maak aan my besluit?
 

CARP1

Sealiner
Vaaldam het GROOT babers,maar hulle is obviously nie so "gekonsentreerd" soos by De Hoek nie.

Ek reken dat as jy die moeite doen om 'n behoorlike stuk aas in die hande te kry,die regte presentation te doen,en die ding in die regte spots kry het jy beslis 'n kans om 'n oordentlike snor te vang.

My vrou nag nou al lank dat sy 'n baber wil vang,maar sy WIL hom met haar 10ft vang.So ek sit seker al 'n maand en probeer uitfigure wat ek gaan maak sodat sy 'n snor vang.Beslis nie 'n 20kg knaap nie,maar so 4-6kg.LMGA!!!!! Kan jy jouself indink hoe dit sal gaan as jy 'n 20kg snor haak met 'n 10ft Sensation Torpedo en 10lb lyn.....?

Maar probeer dit nou vir haar verduidelik.......LMGA!!!!!!
 

Naruto

Sealiner
Ek weet Enigma het n rukkie terug n paar mooi snorre gehaak in daai selfde stuk water, so hul is daar.
 

CARP1

Sealiner
Dankie vir die hulp,Naruto.Ek weet die so 5-6km verby Oranjeville.Jy draai regs op die grondpad en ry verby Biermans.Ek haak vas by die 1-vinger saluut wat ek gaan gee as ek daar verby ry........
 

Naruto

Sealiner
1. Gertus
2. Bruggie
3. Naruto
4. Ayoba
5. Carp1
6. JPS (MOONTLIK/DALK)
7. Gerard10
8. Rupertthebear
9. Brakanjan (MOONTLIK/DALK)
10. Skuimkop (MOONTLIK/DALK)
 

Naruto

Sealiner
Ek het al mieliebomme gekry op 170m(afgetree). Maar ek sou se n mens sal konstant kan akkuraat voer op so 120m.

Ons mag dit nie tydens ond komp ens ligas gebruik nie. Ek weet nie van ander fassette en komps nie.

n Paar manne het ook al gese dit sal lekker werk in die see vir 'chumming' terwyl hul 'slide'.
 
Top