Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

CARP1

Sealiner
Oom Johan het gese hy sal vir ons 'n area afbaken.Ek moet net so 'n week voor die tyd weer met hom praat en confirm oor die hoeveelheid mense wat kom,dan weet ons hoeveel oewer hy vir ons moet hou.
 

TimJan

Sealiner
Ok mense ek kan niks belowe nie maar ek gaan my beste probeer om daar te wees. Dit is wel my suster se verjaarsdag.
 

CARP1

Sealiner
Family-fight,hier kom ons.....LOL!!!!!

Ag, TimJan,dis mos nie 'n exact science nie.As 20 mense se hulle kom maak ons mos maar reg vir 'n paar ekstra,net vir ingeval.

Dit sal great wees as jy kan kom.En die weer sal beter wees as ons Aqua Via social.....:SSS:::S
 

Danievg

New member
@CARP1

Ek is moontlik in om vir die Saterdag deur te kom moet net my skedule gaan check want ek gaan juis volgende naweek Fortuna toe. Sal jou die 9 de finaal laat weet.

 

:fswim
 

CARP1

Sealiner
Ek werk tot 14h00 op 'n Vrydag.Ons onderhandel nog met die vrou se baas,maar as alles volgens plan verloop wil ek sommer al 15h00 Vrydag middag in die pad val.Dis seker so 90-120min se ry van die Wes Rand af.

Hoe lyk jou PVA?

En wanneer laas het jy iets van BCEC op Sealine gesien?
 

CARP1

Sealiner
100% reg Danie.Kyk,as daar nou 'n paar manne opdaag wat nie vooraf gese het nie is dit regtig nie 'n probleem nie.

Die hoofrede is maar net om 'n effense idee te kry hoe groot stuk oewer hulle vir ons moet oophou.

 Daar sal beslis genoeg plek wees om almal te akkomodeer
 

CARP1

Sealiner
100% reg Danie.Kyk,as daar nou 'n paar manne opdaag wat nie vooraf gese het nie is dit regtig nie 'n probleem nie.

Die hoofrede is maar net om 'n effense idee te kry hoe groot stuk oewer hulle vir ons moet oophou.

 Daar sal beslis genoeg plek wees om almal te akkomodeer
 

Skuimkop

Sealiner
Gaan julle reels neerle of kan 'n ou jou inflatable saam vat. Ek kan ongelukkig nie 'n 2 - 3 kg Karp aas so ver cast soos ek hom wil he nie, hahaha. En stokke kan 'n ou maar meer stokke instoot so deur die aand?
 

Naruto

Sealiner
Bring jou speedboat en jou stokke. Solank ons net almal genoeg spasie het is dit seker nie n probleem nie.
 
Top