Any ideas?

AMG1

Senior Member
LOL jis ek sal laaik om julle ouens te join maar dis so n 400km trip vir my.......Nou klink dit ni meer so ver nie. Ekt mense in VDBP Mmmmmmm
 

MarvelousMark

Senior Member
Hi AMG1.

Tell me is that Ebeneezer Dam in the back ground of your avatar. Have never fished for anything other than bass at that dam and could do with a few tips on catching carp and barble there..!

I often head up tp Tzaneen as my Mom stays up there, its also where i grew up...!  Maby we could even hook up for a session some time in one of the dams up there..!

Other than that it would be a pleasure to have you join us and to meet you..
 

Sukkel maar

Senior Member
Jip. My heel eerste een. Ek's maar 'n social hengelaar , omdat ek so min tyd kry om te gaan.

Suikerbosrand hou 'n ope kompitiesie.
 

Sukkel maar

Senior Member
HAHAHAHA!!! Wil nie die social thread oorvat nie. Hier's die volle inligting:
 

Attachments

  • OPE HENGELKOMPETISIE - PARE 2010.xls
    34.5 KB · Views: 14

AMG1

Senior Member
MarvelousMark wrote:
Hi AMG1.

Tell me is that Ebeneezer Dam in the back ground of your avatar. Have never fished for anything other than bass at that dam and could do with a few tips on catching carp and barble there..!

I often head up tp Tzaneen as my Mom stays up there, its also where i grew up...!  Maby we could even hook up for a session some time in one of the dams up there..!

Other than that it would be a pleasure to have you join us and to meet you..

Hi there

Yes it is Ebeneezer. There are monster carp in that dam. The big trick is time and distance.

No problem . Drop me a PM and we can arange it.

 
 

Sukkel maar

Senior Member
Naruto wrote:
Sukkel Maar, goei mielies! Jy kan na die tyd by ons aansluit.
Ons is 16 pelle wat gaan deelneem saam die res van die klub en ander mense. Ons het sommer besluit dat na die kompetitie gaan ons aan bly en oorslaap. So ongelukkig is die kliniek heeltemal uit vir my. Ek sal julle definitief laat weet as ek en my pen maat daai geld gewen het. Met al jul tips moet ek kan wen.....::S
 

Naruto

Sealiner
Dis jammer jul komp is nie ook by UJ nie. Die water is diep daar en jul sou n paar nice visse daar uitgehaal het.

En dan was jul sommer daar vir die social ook.
 

Sukkel maar

Senior Member
Ja jis dit sou nogal kwaai gewees het! Twee voëls met een klip gegooi het! Ek sal sien hoe loop dinge daar , dan kan ek dalk kom hallo sê.
 
Top