Eerste kompetisie?AAhhhh man!!! Einde Mei is my eerste kompetisie by Steyns. So ek mis alweer uit!
...wie bied dit aan? 


Hi AMG1.
Tell me is that Ebeneezer Dam in the back ground of your avatar. Have never fished for anything other than bass at that dam and could do with a few tips on catching carp and barble there..!
I often head up tp Tzaneen as my Mom stays up there, its also where i grew up...! Maby we could even hook up for a session some time in one of the dams up there..!
Other than that it would be a pleasure to have you join us and to meet you..
Ons is 16 pelle wat gaan deelneem saam die res van die klub en ander mense. Ons het sommer besluit dat na die kompetitie gaan ons aan bly en oorslaap. So ongelukkig is die kliniek heeltemal uit vir my. Ek sal julle definitief laat weet as ek en my pen maat daai geld gewen het. Met al jul tips moet ek kan wen.....Sukkel Maar, goei mielies! Jy kan na die tyd by ons aansluit.
