More
Naruto Sealiner May 11, 2010 #63 Ek sou se UJ is die plek. Kom ons begin weer met die lys: 1. Naruto (?) oorslaap 2.
W wykie Senior Member May 11, 2010 #64 Ek stem saam ek wil ook graag sien wat kom nog daar uit 1. Naruto (?) oorslaap 2. Wykie (3) oorslaap
C craig54 Senior Member May 11, 2010 #65 1. Naruto (?) oorslaap 2. Wykie (3) oorslaap 3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan 4ken koud wees
Naruto Sealiner May 11, 2010 #66 craig54 wrote: 1. Naruto (?) oorslaap 2. Wykie (3) oorslaap 3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan koud wees Click to expand... Dis hoekom jy jou vrou saam bring...
craig54 wrote: 1. Naruto (?) oorslaap 2. Wykie (3) oorslaap 3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan koud wees Click to expand... Dis hoekom jy jou vrou saam bring...
G Gertus Senior Member May 11, 2010 #67 1. Naruto (?) oorslaap 2. Wykie (3) oorslaap 3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan koud wees 4.Gertus (2) zzz oor.
1. Naruto (?) oorslaap 2. Wykie (3) oorslaap 3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan koud wees 4.Gertus (2) zzz oor.
M MarvelousMark Senior Member May 11, 2010 #68 1. Naruto (?) oorslaap 2. Wykie (3) oorslaap 3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan koud wees 4.Gertus (2) zzz oor. 5.MarvelousMark (?) miskin sal ek oorslaap, kyk maar eers vir die veer..!
1. Naruto (?) oorslaap 2. Wykie (3) oorslaap 3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan koud wees 4.Gertus (2) zzz oor. 5.MarvelousMark (?) miskin sal ek oorslaap, kyk maar eers vir die veer..!
R RobertG123 New member May 13, 2010 #69 29 May is no good for me. I am already campimg that weekend. So I will pass for this one maby the next.
29 May is no good for me. I am already campimg that weekend. So I will pass for this one maby the next.
C craig54 Senior Member May 19, 2010 #71 Oom Wykie eks nog in. Net vir die dag. Leeukoud die laaste week.
Naruto Sealiner May 19, 2010 #75 Ouens. Ek gaan dit nie maak nie. Jul het seker al agtergekom eks bietjie stil die laaste tyd. Ek is onlangs weer single en ek trek die einde van die maand. Wens ek kon daar wees. Wens ek kon eerder visvang as trek!
Ouens. Ek gaan dit nie maak nie. Jul het seker al agtergekom eks bietjie stil die laaste tyd. Ek is onlangs weer single en ek trek die einde van die maand. Wens ek kon daar wees. Wens ek kon eerder visvang as trek!
W wykie Senior Member May 19, 2010 #77 Dis nou n jammerte. Dis nou slegte nuus daai op sy beste( nie dat jy single is nie maar dat jy nie gaan saam kom nie lol)
Dis nou n jammerte. Dis nou slegte nuus daai op sy beste( nie dat jy single is nie maar dat jy nie gaan saam kom nie lol)
J JustPlainSHARK Sealiner May 19, 2010 #80 Daar is baie visse in die see. En Vaaldam. Gaan jy nog in Pta bly of trek jy Vaaldam toe? :