Any ideas?

wykie

Senior Member
Ek stem saam ek wil ook graag sien wat kom nog daar uit

1. Naruto (?) oorslaap
2. Wykie  (3) oorslaap
 

Gertus

Senior Member
1. Naruto (?) oorslaap
2. Wykie  (3) oorslaap
3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan koud wees

4.Gertus (2) zzz oor.
 

MarvelousMark

Senior Member
1. Naruto (?) oorslaap
2. Wykie  (3) oorslaap
3.Craig54 (2) net vir die dag dit gaan koud wees

4.Gertus (2) zzz oor.
5.MarvelousMark (?) miskin sal ek oorslaap, kyk maar eers vir die veer..!
 

Naruto

Sealiner
Ouens. Ek gaan dit nie maak nie. Jul het seker al agtergekom eks bietjie stil die laaste tyd. Ek is onlangs weer single en ek trek die einde van die maand. Wens ek kon daar wees. Wens ek kon eerder visvang as trek!
 

wykie

Senior Member
Dis nou n jammerte. Dis nou slegte nuus daai op sy beste( nie dat jy single is nie maar dat jy nie gaan saam kom nie lol)
 
Top