Any ideas?

Waldok

Senior Member
Ek weet nie Naruto, ek is nie so keen op die winter hengel nie, miskien September???? Dan gaan almal opgewonder en uitgehonger wees vir goeie hengel.
 

Naruto

Sealiner
Wat van n 1 dag social? Van die oggend tot die middag. Die weer lyk al klaar beter. Net visvang en kuier.
 

wykie

Senior Member
Ek se n naweek is beter want met n dag se sessie is dit klaar net soos jy begin spoed vang net my 1c
 

Waldok

Senior Member
As dit voor September moet wees, dan moet dit in Mei gedoen word. Want dan raak dit #@$ koud langs daai water. Miskien einde Mei na pay day (vir my).
 
Ek sê weer UJ. Dieper water vir die winter en daar is braai plekke as daar gekuier word.
Ander alternatiewe met dieper water:
1. Oranjeville publieke oord,
2. Steyns - ver regs.
3. Ardenza.
4. Klein Roslee/Slaughter.
Daar is net nie braaiplekke nie, so dis "bring-jou-braai-en-braai" ::)
 

Enigma

Moderator
Hi Naruto

I'll second a day comp through the winter time as I want to make it a family affair and camping at the Vaal in the winter with -5 or less is not the wife's idea of fun.

Summer session would be better for a weekend game. I would then rather recommend a Sat till Sun Afternoon at Bamboespruit in Bloemhof for bags of big fish and a lekker kuier.

To maximise the fishing we could look at a 2nd weekend of the month as most clubs fish the 1st weekend and we can find out where the fish are biting best.
 

Brakkanjan

Senior Member
Yes Shark, long time no see, ek was so jaar gelede by Oranjeville en het hel baie stroppe gebreek/verloor. Ek kon nie glo hoe ek gehak het nie. Die 5lbs hooflyn op die katrol het ook nie baie gehelp nie want dis nie fun om 100meter lyn op 'n slag te breek nie.

Laas toe ek by Steyns was, was die pad wild gewees, baie gate (Dink net aan die ouens wat nie bakkies het nie)

Ek moan nie, ek dink net aan mede hengelaars ;)

Sal die keer probeer om te maak- Gaan binnekort bietjie see toe. Enigma help darem met advies, seker vir hom soos om 'n rugbyspan tydens 'n game van die kant af te coach.

Lekker naweek almal!

;)
 

MarvelousMark

Senior Member
Definatly be up for a one day outing, am adding two 10' raging bull rods to my collection, that im going to have to put to the test come winter or summer rain:raine or shine:::S... He he....!!!

But to find out where the fish are biting first.!  Brilliant idea..!!!!
 

Gertus

Senior Member
I would like to to the day thing.. and i agree May .. cus its getting colder.. last weekend in may works for me..
UJ sounds cool.. Steyns is shallow and Oranjaville haak jy meer vas as n K*K aan a wolkombers..
So maybe we should get some numbers to start with

1.Me - TBC (depending on the interest .. im not going if its just me, myself and I. i  aim to meet everyone in person)
2.
3.
4.
 

Naruto

Sealiner
So the 29th of May it is then?
1.Gertus
2.Craig54 (2)
3.Wykie (2)
4.Naruto (?)
5.

Copy and paste and then add yourself to the list.
 

Gertus

Senior Member
So the 29th of May it is then? - Sat 29th is fine by me.
1.Gertus (2)
2.Craig54 (2)
3.Wykie (2)
4.Naruto (?)
5.

 

ps. Should we call and book or just pitch ??
 
G

Guest

Guest
vvidevbwat van Inloop Vaaldam + - 6km verby Tago...ons was die naweek by Inloop ! heerlik gewees

laat weet asseblief wanneer en waar ons wil join! :fishn
 
G

Guest

Guest
as die weer opklaar hoekom net 1 dag...kan nie kosbare visvang tyd so mors nie..sal moet oor slaap
 
Top