Yes Shark, long time no see, ek was so jaar gelede by Oranjeville en het hel baie stroppe gebreek/verloor. Ek kon nie glo hoe ek gehak het nie. Die 5lbs hooflyn op die katrol het ook nie baie gehelp nie want dis nie fun om 100meter lyn op 'n slag te breek nie.
Laas toe ek by Steyns was, was die pad wild gewees, baie gate (Dink net aan die ouens wat nie bakkies het nie)
Ek moan nie, ek dink net aan mede hengelaars
Sal die keer probeer om te maak- Gaan binnekort bietjie see toe. Enigma help darem met advies, seker vir hom soos om 'n rugbyspan tydens 'n game van die kant af te coach.
Lekker naweek almal!
