Add your name to the list if you want to join us.

Bruggie

Sealiner
Sovêr is ons 21 wat gaan hengel.

1. Bruggie + 1
2. Carp1 + 2
3. AYOBA! (Saturday) + 1
4. Wykie
5. TimJan +1
6. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
7. Gerhard10 +2
8. Generator + 2
9. Bakkies + 1
10. Corsanostra
 

Bruggie

Sealiner
Ok wel, as ons nog steeds die hele blok kry onder die twee ablusie blokke, gaan dit seker nie saak maak of ons nou 15 ounes of 25 ouens is nie.

Daai stukkie grond sal genoeg wees vir ons almal.

So ek dink ons moet maar net bel en bevestig dat ons die stukkie grond bespreek vvor die blokke.

Gerhard10 - Sal jy omgee om gou vir |Jacqualine n luitjie te gee om dit te bevestig??? Telkom het nou weer besluit dat hulle is nie lus om te werk nie!!!
 

CARP1

Sealiner
Brug,wat van ons bespreek vir 25,dan is ons gecover.As daar iemand is wat op nr99 besluit om te kom weet ons dat daar genoeg plek is.
 

gerard10

New member
dit is geboek vir 25 mense sy het die inligting deur gegee vir Chris om vir ons die blok voor die ablusie blokke af te kamp.
 
Top