Ok wel, as ons nog steeds die hele blok kry onder die twee ablusie blokke, gaan dit seker nie saak maak of ons nou 15 ounes of 25 ouens is nie.
Daai stukkie grond sal genoeg wees vir ons almal.
So ek dink ons moet maar net bel en bevestig dat ons die stukkie grond bespreek vvor die blokke.
Gerhard10 - Sal jy omgee om gou vir |Jacqualine n luitjie te gee om dit te bevestig??? Telkom het nou weer besluit dat hulle is nie lus om te werk nie!!!