Add your name to the list if you want to join us.

HAGAR :)

Senior Member
Dag manne

 

Ek wil net weet of daar nog plek is. ek nog nie 100% seker ek kan kom nie, maar as ek kan sal ek seker van vrydag af of saterdag oggend wil deur kom.

 

groete

 

Hagar.
 

Bruggie

Sealiner
Dink jy so? ek praat gisteraand met my neef en hy sê nog elke keer wat hy in die rondawel geslaap het, was daar vlêrmuise in.
 

Flashback

Senior Member
Wil maar net vir julle ouens se ek het gehoor dat die nuwe bestuur wel bote toe laat maar bel en maak net seker.

Jul moet dit geniet klik my dit gaan n jol wees, lekker man geniet dit!!
 

wykie

Senior Member
Hi manne ek gaan dity nie kan maak nie hulle het gister oggend in my bakkie ingebreek en iets vir my rotty gegee (hy is darem ok) wil net nie vir mama aleen los by die huis nie vir ingeval hulle terug kom maar die volgende een is ek weer saam met julle julle moet dit geniet en baie fotos asb
lekker :fishn en haal die :wfish uit
 

Bakkies

New member
dink julle ouens ons kan try vir babers?????? sal hulle byt in die winter??? het nog nooit gehoor van so iets nie???

 
 

Naruto

Sealiner
erdwurms... Maar ek sou eerder die geles teiken daar met n krap vir aas. Onthou jul Gertus so mooi vis het daar naby uitgekom?
 

BCEC

New member
Enjoy die wie al more gaan. Lekker jaloers maar moet ongelukkig nog Vrydag voldag insit. Sien jul Saterdag oggend so by 06:30!

Cheers
 

AYOBA!

Sealiner
eish...die chinese het lekker aangjaag met die laaste release, lyk of ons more gaan werk en die hele do&%^&% naweek...maar ek gaan my beste probeer om daar te wees
 
Top