Add your name to the list if you want to join us.

Unlimited

Sealiner
yeah... in harties het ek al 2 grotes verloor, kry hulle net nie gestop nie, moet ook se dis nou nie asof ek met heavy tackle vang nie... maar dis op die lysie, penn katrol en n dik stywe stok...
 

Naruto

Sealiner
AYOBA! wrote:
die rivier se "loop" is op daai gedeelte baie nader aan die kant as op ander plekke, dit maak 'n perde hoef, as jy te diep gooi, waar almal altyd gooi, is daar net klein vis...
 

Attachments

  • Roodeplaat contours.jpg
    Roodeplaat contours.jpg
    41.2 KB · Views: 178

Bruggie

Sealiner
Wel Skuimkop, solank daar een van daai monster snorre van jou op die lyn is, gee ek nie regtig om om vir jou te skep nie!! hahaha
 

AYOBA!

Sealiner
jip, baie belangrik om so vroeg as moontlik daar te wees en hoop die plek is beskikbaar, en hoop die vorige ou het nie "gemors" voer op die spot gesit nie, ongelukkig is daar nog baie "papgooiers" om Roodeplaat dam...
 

AYOBA!

Sealiner
ken julle die privaat dammetjie buite Bronkies, Lala Lapa ? dink ons moet reel om een dag daar te gaan vis
 

AYOBA!

Sealiner
daai dam word nie gereeld gevang nie, ek dink daar is monster karp in daai dam, ek weet daar is vet bass in daai dam
 

CARP1

Sealiner
Skuim,hulle jok vir jou.Daar is geen vis groter as n Kanariekurper in Roodeplaat nie.Al die foto's wat hulle wys is gedokter...LMGA!
 

Skuimkop

Sealiner
Unlimited wrote:
ekt nog nooit n snor van meer as 15kg sien uit kom uit roodeplaat nie? baie tussen 2 en 10kg
Wel ek gaan daai verseker probeer verander en soos ek gese het, het ek al gehoor by ouens wat actualy die grooter babers daar target dat hulle gereeld gebreek word. So as ek soentoe gaan, gaan ek nie speel nie.
 

Skuimkop

Sealiner
Naruto wrote:
AYOBA! wrote:
die rivier se "loop" is op daai gedeelte baie nader aan die kant as op ander plekke, dit maak 'n perde hoef, as jy te diep gooi, waar almal altyd gooi, is daar net klein vis...
Boys ons hi-jack nou bietjie die oorspronklike post alhoewel dit deel uit gaan maak van die social. So Naruto ek stel voor ons begin 'n nuwe post met die kaart van jou onder die baber seksie want daar kort ook weer bietjie lewe, lol. Ek het 'n hele paar vra oor dit om 'n game plan en idee van die venue te kry en ek laaik wat ek sien en hoor. ::S Ek vol planne-ne, hehehe. :fishn
 

Naruto

Sealiner
Skuimkop, ek sal n beter foto opsit daar dan kan ons behoorlik gesels. Die pic hierbo is maar n klein deel van die dam.
 

Naruto

Sealiner
1. Bruggie + 1
2. Carp1 + 4
3. AYOBA! (Saturday) + 1
4. Wykie
5. TimJan +1
6. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
7. Gerhard10 +2
8. Generator + 2
9. Bakkies + 1
10. Corsanostra
 
Top