Add your name to the list if you want to join us.

Skuimkop

Sealiner
Naruto in die Kaap het ek 800 km van ordentlike hengel water (Gariep) gebly so nou is alle goeie hengel waters naby aan my. Even Bloemhof.
 

Skuimkop

Sealiner
Bruggie jy beter waders in die hande kry want met waders en al loop ek nie die water in tydens die winter nie, so jy sal vir my moet skep, hahaha.
 

AYOBA!

Sealiner
hy weet dit nog nie maar hy gaan my leer GROOT babers vang....LOL

ek het gedink dit gaan julle aandag trek...

wat van ons hou 'n 1 dag social by roodeplaat ?
 

AYOBA!

Sealiner
wens ek was my eie baas...ek kan ongelukkig net op kort kennisgewing gaan vis, volgende geleentheid wat ek dalk kan gaan is die naweek vd 11de (50%) of donderdag die 16de (10%), maar beslis die saterdag se social....
 

AYOBA!

Sealiner
die gps info vir die secret spots is ongelukkig by die huis, sal dit kry en vir julle later PM, probleem is jy moet vroeg by die hek wees en hoop iemand kampeer nie alreeds op die spots nie
 

Skuimkop

Sealiner
Ayoba dis reg. Ek het hoeka gehoor die ouens wat die snorre daar target word gereeld gebreek so daai venue het my aandag getrek, hahaha.
 

AYOBA!

Sealiner
die rivier se "loop" is op daai gedeelte baie nader aan die kant as op ander plekke, dit maak 'n perde hoef, as jy te diep gooi, waar almal altyd gooi, is daar net klein vis...
 

AYOBA!

Sealiner
Riaan, ek verstaan by die natuur se kant met spawn tyd kan jy die snorre op vlieg target, my roepstok is gelaai met 80pond braid....ons moet net vir ou Fanie saamvat...hy sal my nooit vergewe nie...
 

Unlimited

Sealiner
my flystok nie juis vir babers nie... haha... maar sal ook n rapala of n ding wil gooi vir hulle, blybaar kan jy n plattie ook in gooi dan
 

AYOBA!

Sealiner
ek dink die rede is die grotes word nie getarget nie, en as 'n grote die lyn vat dan word daai lyn gebreek...?
 
Top