wens ek was my eie baas...ek kan ongelukkig net op kort kennisgewing gaan vis, volgende geleentheid wat ek dalk kan gaan is die naweek vd 11de (50%) of donderdag die 16de (10%), maar beslis die saterdag se social....
die gps info vir die secret spots is ongelukkig by die huis, sal dit kry en vir julle later PM, probleem is jy moet vroeg by die hek wees en hoop iemand kampeer nie alreeds op die spots nie
die rivier se "loop" is op daai gedeelte baie nader aan die kant as op ander plekke, dit maak 'n perde hoef, as jy te diep gooi, waar almal altyd gooi, is daar net klein vis...
Riaan, ek verstaan by die natuur se kant met spawn tyd kan jy die snorre op vlieg target, my roepstok is gelaai met 80pond braid....ons moet net vir ou Fanie saamvat...hy sal my nooit vergewe nie...