Wel ek gaan daai verseker probeer verander en soos ek gese het, het ek al gehoor by ouens wat actualy die grooter babers daar target dat hulle gereeld gebreek word. So as ek soentoe gaan, gaan ek nie speel nie.ekt nog nooit n snor van meer as 15kg sien uit kom uit roodeplaat nie? baie tussen 2 en 10kg
Boys ons hi-jack nou bietjie die oorspronklike post alhoewel dit deel uit gaan maak van die social. So Naruto ek stel voor ons begin 'n nuwe post met die kaart van jou onder die baber seksie want daar kort ook weer bietjie lewe, lol. Ek het 'n hele paar vra oor dit om 'n game plan en idee van die venue te kry en ek laaik wat ek sien en hoor.AYOBA! wrote:die rivier se "loop" is op daai gedeelte baie nader aan die kant as op ander plekke, dit maak 'n perde hoef, as jy te diep gooi, waar almal altyd gooi, is daar net klein vis...
Ek vol planne-ne, hehehe. :fishn