Hi manne ek sukkel alweer met boilies? As ek die goed rol dan lyk hul soos klein pampoene. Ek dink nie die dikte van die sausage is die hoof rede nie, want die boilie het 'n gaatjie in die middel.
Kan dit die tafel wees wat ek gebruik? Ek het nog net voorheen boilies met die masjien gemaak, en...