Nuwe Pod

christodeb

Senior Member
Hier is my nuwe pod.

Die pod is gebaseer op die defiant tipe pods, maar ek kon nie 6 maande wag om een direk van hul af te bestel nie. Ek het 'n paar aanpassings gemaak wat die pod ook stewiger sal maak as die oorspronklike een.

Dit vat dalk bietjie langer om hom op te slaan as die normale pod, maar as hy eers staan, dan staan hy stewig tot jy hom uitmekaar haal. Die veelsydigheid is ook een van die goed wat my gemotiveer het om die ding te bou.

 
 

Attachments

  • 20101020_001.jpg
    20101020_001.jpg
    37.5 KB · Views: 123

KUSAF

Senior Member
PM= personal message.

Click on the members name/alias and you will get a option to send him a personal message.
 

JENEL

New member
DALMATION, a PM is if you want to sent a personal message to a member for other members not to see....you can find the link on top or the bottom of that members post who you want to sent the PM.
Welcome to this forum.
 

kaboem

Sealiner
Pod looks good...

Alot of space between the rods.

How stable is it though? Looks as if it can be a bit wobbley... But very nice

Well done.
 

christodeb

Senior Member
Dankie julle. Die pod lyk baie breed, aangesien ek net 3 banksticks ingesit het en nie die 4 waarvoor hy gemaak is nie. Die breedte van die pod is 60cm vir 4 stokke.

Hy is baie stewig aangesien jy al 8 pote in die grond kan inskroef.

Die koste was ongeveer R1800 saam met die banksticks. As mens die banksticks self sou maak, gaan die setup baie mindr kos.

Kusaf as jy kort banksticks gebruik is dit baie vinnig want dan haal jy net die middelste rods uit as jy oppak. Sodra jy langer banksticks gebruik dan moet jy basies al 8 banksticks en die middelste rods wat van voor na agter loop uithaal. Jy het natuurlik die keuse om net twee ook in te sit van voor na agter, maar as jy vir 'n lang ruk op dieselfde plek gaan hengel en die ding so stewig as moontlik wil he dan sal ek 4 rods insit.

Die lekker ding is die opsies wat mens het. Jy kan die banksticks apart gebruik, jy kan 'n goalpost setup gebruik met 4 banksticks en 2 snag bars. Jy kan 4 korter stukkies stainless gebruik om 2 x 2 stok pods te maak. Als draai vas met grub screws so die opsies is nogal baie.
 

Basspro

Senior Member
Dis mooi ya - maar dit lyk swaar !!!!

Ek soek na so 3 stainless steel bank sticks ?? waar kan ek hulle kry ??
 

christodeb

Senior Member
Basspro wrote:
Dis mooi ya - maar dit lyk swaar !!!!

Ek soek na so 3 stainless steel bank sticks ?? waar kan ek hulle kry ??
Dis gladnie swaar nie, al die pyp is 12.7mm stainless. Die banksticks het ek op ebay.co.uk gekry search vir bison stainless banksticks. Dis spot goedkoop by hul.
 
Top