Search results

  1. A

    Boererate...

    1. As jy verstik aan 'n ysblokkie, gooi 'n koppie kookwater in jou keel af. Die ysblokkie sal dadelik oplos en die blokkasie sal homself verwyder. 2. Vermy om jouself te sny wanneer jy groente kap. Laat iemand anders die groente vashou terwyl jy kap. 3. Vermy argumente met vrouens oor die plek...
  2. A

    Gatiepie...

    Juffrou vra: "Klas, wat is die hoogste berg op aarde?" Die ander kids steek nog hand op, maar Gatiepie antwoord sommer: "Tafelberg, Juffrou." Juffrou sê: "Nee, Gatiep, dis verkeerd, maar dis gaaf dat jy so mooi saam dink." ... Juffrou vra weer: "Klas, watter rivier is die langste in die...
  3. A

    Die blou budjie...

    Die outjie hoor 'n oom verkoop budjies. Hy suiker af na die oom en vra wat kos die budjies. “R5”, sê die oom. “Ek wil asb daai bloue hê, oom”. ... “Luister Boet, die hele hok is vol budjies en almal is R5. Ek gaan nie die bloue probeer vang nie. Jy sal maar die eerste een wat ek...
  4. A

    Hoe ekonomie werk...

    Dis Junie in 'n dorpie in die Kleinkaroo. Dis droog, warm en die dorpie lyk verlate. Dit is 'n moeilike tyd, almal is in die skuld en leef op krediet. Skielik daag daar 'n ryk toeris op. Hy stap die enigste hotel binne en sit 'n R200 noot op die ontvangstoonbank neer as deposito en gaan met die...
  5. A

    Kallie en Mike loop verby 'n kroeg en raak dorst

    Kallie en Mike loop verby 'n kroeg en raak dorstig, maar hulle het nie veel geld nie. Tussen die twee skraap hulle R10 bymekaar. "Wag" sê Mike, "ek het 'n plan." Hy gaan by die slaghuis langsaan in en kom terug met 'n stuk wors. "Is jy mal?" vra Kallie. "Nou't ons niks." "Hou op worry en volg...
  6. A

    Pietie...

    Die ouers skei en hulle baklei by wie klein Pietie moet gaan bly. Dit raak so erg dat die hof eerder vir Pietie vra: " Wil jy by jou ma bly?" Pietie sê nee sy gee my 3 keer n week pakslae. ... " Wil jy dan by jou pa bly?" Pietie sê nee hy gee my 4 keer per dag pakslae. "Nou Pietie waar...
  7. A

    French Police

    This actually happened to an Englishman in France who was totally drunk. The French policeman stopped his car and asked the gentleman if he had been drinking. With great difficulty, the Englishman admitted that he has been drinking all day, that his daughter got married in the morning to a...
  8. A

    French Police

    This actually happened to an Englishman in France who was totally drunk. The French policeman stopped his car and asked the gentleman if he had been drinking. With great difficulty, the Englishman admitted that he has been drinking all day, that his daughter got married in the morning to a...
  9. A

    ...die nuwe haantjie

    Die boer se enigste haan is dood en hy besluit om by die Kaapse mark te gaan kyk vir 'n plaasvervanger. Daar aangekom, kry hy vir Gatiep wat 'n haantjie te koop aanbied. "Hierdie haantjie is soos Outsurance, hy dek alles" beduie Gatiep en die boer koop hom toe. Op die plaas word haantjie by...
  10. A

    Samsung SCX-3405F 4-in-1 printer

    Selling my Samsung SCX-3405F printer, scanner, fax and copier. Machine is 11 months old and in perfect working order. They retail for more than R2 000...asking R850. Reason for selling: office upgraded with bigger machine.
  11. A

    Lifesavers

  12. A

    ...die tandarts afspraak

    Jan van Brakpan bel die tandarts. "More Dokter, wat kos dit om 'n tand te trek?" "Die totale koste sal R285 wees." "Blinde bliksem! Hoekom so duur?"... "Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem, en dan kan ons eers trek." "Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip?"...
  13. A

    Man: "Hallo?" Vrou: "Skat,dit is ek. Is jy by di

    Man: "Hallo?" Vrou: "Skat,dit is ek. Is jy by die gholfklub?" Man: "Ja." Vrou: "Wonderlik! Ek is by die inkopiesentrum net twee blokke weg van die gholfklub af. Ek het pas die pragtigste jas gesien. Dis verskriklik mooi. Kan ek dit maar koop?" Man: "Hoeveel kos dit?" Vrou: "Net R5000." Man...
  14. A

    ...and that`s how the fight started!

  15. A

    Ou Philemon van Baas Shawn...

    Trieng tring!!! "Hallo baas Shawn. Dis Philemon, die gardenboy op jou landgoed. Ek probeer jou al dae lank innie hande kry." "Hallo Philemon. Wat kan ek vir jou doen? Is daar probleme?" "Um. Ek bel net om te vertel die baas se papagaai is dood." "My papagaai? Dood? Die een wat die nasionale...
  16. A

    Verhoging...

    Ek het vir my baas gesê daar is tans 3 maatskappy wat my soek en ek wil 'n verhoging hê. My baas besluit toe, met my jare diens en getroue werk gee hy my 'n 10% verhoging. Voor ek uitstap vra hy: "Net so terloops wie is die maatskappye wat jou soek?" Ek sê toe: ''Edgars, Truworths en...
  17. A

    Oppie plaas....

    Die boer help sy koei om geboorte te gee. Na 'n lang geveg kry hy toe die kalfie uit! Toe hy omdraai staan sy 6 jarige seun agter hom met groot ogies. Hy dog hy sal nou seker die blommetjies-en-bytjies-ding moet verduidelik... Net toe hy wou begin verduidelik vra sy seun hom: ... "Pa, hoe...
  18. A

    How to get a black eye in a pub...

    Walked into a pub last night, there were 2 large girls drinking at the counter, noticed they had strange accents so I asked them “ Hi are you 2 girls from Scotland?” One of them then screamed at me “its Wales you idiot, Wales!!” So I immediately apologized and said "are you 2 whales...
  19. A

    Om die naweek in te wy...

    1. Two antennas meet on a roof, fall in love and get married. The ceremony wasn't much, but the reception was excellent. 2. Two hydrogen atoms walk into a bar. One says, "I've lost my electron." The other says, "Are you sure?" The first replies, "Yes, I'm positive..."... 3. A jumper cable...
  20. A

    Liewe Dokter Phill...

      Liewe Dokter Phill My pa en ek woon saam in ’n woonstel in Brakpan en ons het 'n radio en 'n TV. Hy is 'n wewenaar en ek is ongetroud. Onder ons woon 'n weduwee en haar dogter, albei baie mooi en sonder 'n radio of TV. Hulle kom kuier gereeld by ons en ek raak toe verlief op die weduwee...
Top