Die ouers skei en hulle baklei by wie klein Pietie moet gaan bly.
Dit raak so erg dat die hof eerder vir Pietie vra:
" Wil jy by jou ma bly?" Pietie sê nee sy gee my 3 keer n week pakslae.
...
" Wil jy dan by jou pa bly?" Pietie sê nee hy gee my 4 keer per dag pakslae.
"Nou Pietie waar wil jy bly?" Oom.....Ek wil by die Bulle bly want hulle kry net Saterdae pakslae