Oppie plaas....

awsum

Senior Member
Die boer help sy koei om geboorte te gee. Na 'n lang geveg kry hy toe die kalfie uit!

Toe hy omdraai staan sy 6 jarige seun agter hom met groot ogies.
Hy dog hy sal nou seker die blommetjies-en-bytjies-ding moet verduidelik... Net toe hy wou begin verduidelik vra sy seun hom:
...
"Pa, hoe vinnig dink pa het die kalfie gehardloop toe hy die koei getref het?"
 
Top