Juffrou vra: "Klas, wat is die hoogste
berg op aarde?" Die ander kids steek nog hand op, maar
Gatiepie antwoord sommer: "Tafelberg, Juffrou."
Juffrou sê: "Nee, Gatiep, dis verkeerd, maar dis gaaf dat jy so mooi saam dink."
...
Juffrou vra weer: "Klas, watter rivier is die langste in die wereld?" Weer bodder Gatiepie nie met hand opsteek nie, en roep uit:
"Die Bergrivier, Juffrou!" Weer is die Juffrou gedwing om te sê hy
is verkeerd, "maar dis gaaf dat jy so mooi saam dink."
Gatiepie is boos vir die juffrou en wil haar terug kry. Skielik staan hy op en druk sy hande in sy broeksakke. "En nou, Gatiepie?", vra die Juffrou verbaas.
"Juffrou, ek het 'n vraag: Wat is so hard soos hout, het 'n kop en as jy hom trek, bring dit verligting?" Die Juffrou bloos en sê: "Sies Gatiepie, jy kan mos nie so iets vra nie!" Gatiepie sê: "Juffrou ek praat van 'n vuurhoutjie, maar dis gaaf dat Juffrou so mooi saam dink!"