1. As jy verstik aan 'n ysblokkie, gooi 'n koppie kookwater in jou keel af. Die ysblokkie sal dadelik oplos en die blokkasie sal homself verwyder.
2. Vermy om jouself te sny wanneer jy groente kap. Laat iemand anders die groente vashou terwyl jy kap.
3. Vermy argumente met vrouens oor die plek van die toilet sitplek.Gebruik die wasbak.
4. Vir hoë bloeddruk - sny eenvoudig jouself en bloei vir 'n paar minute. Sodoende verlig dit die druk op jou are - Onthou om n tydhouer te gebruik.
5. Jy het net 2 goed nodig in die lewe - Q20 en duct tape. As dit nie beweeg nie en dit moet, gebruik Q20. As dit beweeg en dit moenie- gebruik duct tape.
6. As jy nie iets kan regmaak met 'n hamer nie, is dit 'n elektriese probleem.