your magic spot

Kenty

Sealiner
;)..300m from my front door....
 

Attachments

  • 14079877_1042755799178097_9078503065952639394_n.jpg
    14079877_1042755799178097_9078503065952639394_n.jpg
    25.9 KB · Views: 472

SPARRABOS

Sealiner
Die is naby aan bogenoemde......maak mooiste skildery.....dis sommer my watsup profile pic as ek verlang...:lol:1
 

Attachments

  • images-7.jpeg
    images-7.jpeg
    15.3 KB · Views: 401

Lofty

Senior Member
SPARRABOS wrote:
SPARRABOS wrote:
Ouens van riversdal....heidelberg....vermaaklikheid....swellendam loop hom baie innie winter vir die nasionale vis....:)
hierdie is sekerlik die mooiste foto wat ek op die web kon kry.......die ou se plek is pragtig....en foto is prentjiemooi......lofty nou kan jy seker nie meer wag.....en daai ander man blackpylie wat so baie daar "ver"stap.....dit is maar die paradys......

Ek het lankal toegang maar glo my het nog net eenkeer Vermaaklikheid gehengel.
 

SPARRABOS

Sealiner
_seal1_ was darm al bevoorreg om hier ook te geloop het....my ou broertjie wat oorsee bly ook......ons was nog lities......braai oom die vet skaap rib op kole...sit onder afdakkie uit reen...my pa en oom awie gooi die klipdrif.....hang daar tros vis onder afdakkie....fraaie bontrokkies....groooot pense...ou beenbek wat oom dirk gevang het oopgebuigde hoekie en al.....en paar gawe galjoene.....en dit reen.....toe braai oom awie ook nog varktjops...hoe praat oud suidwesters van n vark.....mooi beskrywing......oorlede hoeterbek....ja met ou hilux 1988 model....fo by fo da op en af...:beer
 

Attachments

  • 4876675.jpeg
    4876675.jpeg
    23 KB · Views: 391
Top